Die rooiruglaksman (Lanius collurio) is 'n algemene en wydverspreide Palearktiese-broeiende voël en besoeker aan savanne en oop boomveld. Individue keer opeenvolgende somers na dieselfde plekke terug. Hulle bly een-een. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 – 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-backed Shrike.