dcsimg

Veselperske ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Veselperske (Mangifera indica) is 'n subtropiese boom wat peervormige vrugte met veselagtige vleis dra. Die vrugte staan as veselperskes of mango's bekend. Ryp veselperskes is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.

Veselperskes is naas piesangs die belangrikste tropiese vrug vir kommersiële verbouing. Dit kom bykans dwarsoor die wêreld voor, maar daar word geglo dat hulle vanaf die suidelike en suidoostelike dele van Asië afkomstig is, insluitende Indië, Pakistan, Mianmar, Sri Lanka en Bangladesj. Pakistan en Indië is die grootste uitvoermarkte. Die vrug is ook die lande se nasionale vrug.

Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)

Land Metrieke ton Vlag van Indië Indië 15,188,000 Vlag van Volksrepubliek China China 4,350,000 Vlag van Thailand Thailand 2,600,000 Vlag van Indonesië Indonesië 2,131,000 Vlag van Pakistan Pakistan 1,888,500 Vlag van Meksiko Meksiko 1,827,300 Vlag van Brasilië Brasilië 1,190,000 Vlag van Bangladesj Bangladesj 889,176 Vlag van Nigerië Nigerië 850,000 Vlag van Filippyne Filippyne 800,551 Res van die Wêreld 7,238,639 Wêreldtotaal 38,953,166

(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT[1]

 src=
Dekoratiewe patroonsnit, heel en een kant gesny.

Fotogalery

 src=
'n Veselperskeboom in Indië.
 src=
Die tipiese oorgroot hangende blare aan 'n jong plantjie.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Veselperske: Brief Summary ( Afrikaans )