Die hermelyn (Mustela erminea) is ’n klein karnivoor van die familie Mustelidae. Dit word regdeur die Arktiese streek in Europa, Asië en Noord-Amerika aangetref. Dit is lank en skraal gebou en is uiters vinnig. Dit is ook ’n sterk swemmer wat dikwels op eilande aangetref word. Sy pels, veral sy winterpels, is baie gesog.

Pous Benedictus XVI in hermelynpels.