Die Swartkopmeeu (Chroicocephalus ridibundus) is 'n somerswerwer en word dikwels saam met ander meeue by kus en binnelandse watermassas gesien. Die voël is 35 – 40 cm lank, 240 - 360 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 100 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Black-headed Gull.