dcsimg

Grootwaterhoender ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Grootwaterhoender (Gallinula chloropus) is 'n algemene standvoël en kom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika voor met uitsondering van oos Namibië en wes Botswana. Die voël is 30 – 36 cm groot en weeg 180 – 350 gram. Hulle leef in groepe saam by watermassas met randplantegroei. In Engels staan die voël bekend as Common Moorhen.

Die voël lyk baie soos die Goughwaterhoender.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Gallinula chloropus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Grootwaterhoender: Brief Summary ( afrikaans )