Larus is 'n genus van meeue wat oor die hele wêreld voorkom (hoewel die grootste biodiversiteit in die noordelike halfrond lê). Die genus omvat 24 spesies.[1]
Larus is 'n genus van meeue wat oor die hele wêreld voorkom (hoewel die grootste biodiversiteit in die noordelike halfrond lê). Die genus omvat 24 spesies.