dcsimg

Baiji ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Baiji (Lipotes vexillifer) was 'n varswaterdolfyn wat net in die Yangtzerivier in China voorgekom het. In 2008 is verklaar dat dit funksioneel uitgestorwe is. Dit het vir sowat 20 miljoen jaar op aarde bestaan. Die laaste een is in Augustus 2007 gesien.

Verwysings

  1. Smith, B.D., Zhou, K., Wang, D., Reeves, R.R., Barlow, J., Taylor, B.L. & Pitman, R. (2008). Lipotes vexillifer. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Baiji: Brief Summary ( Afrikaans )