dcsimg

Witkruisarend ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Witkruisarend (Aquila verreauxii) is 'n groot donker swart roofvoël met 'n kenmerkende wit kruis of V-vorm op die rug. Die arend leef in die afgeleë en bergagtige gebiede van suidelike en oostelike Afrika (tot in Tsjad), asook in beperkte areas in westelike Asië.

Die voël het 'n spanwydte van 186 tot 222 cm. Hulle lê 1-3 eiers wat deur beide ouers oor 43-46 dae uitgebroei word. Die kuikens bly vir 84-99 dae in die nes en is 'n maksimum van 6 maande van hulle ouers afhanklik. Hulle vreet hoofsaaklik soogdiere en het 'n voorliefde vir dassies, maar vreet ook ander voëls en reptiele.

Ander name

  • Engels: Verreaux's Eagle of African Black Eagle of Black Eagle
  • Wetenskaplike naam: Aquila verreauxii

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Witkruisarend: Brief Summary ( الأفريكانية )