dcsimg

Geelkwikkie ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n voël en skaars tot gelokaliseerde algemene Palearkties-broeiende besoeker. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby watermassas. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Western Yellow Wagtail.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Motacilla flava". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Geelkwikkie: Brief Summary ( الأفريكانية )