Die Kuifeend (Aythya fuligula) is 'n trekvoël wat Kenia en Nigerië bereik en soms swerf na Suid-Afrika. Die voël is 40 – 47 cm groot en weeg 1 - 1.4 kg. In Engels staan die voël bekend as Tufted Duck.

Eendjies Aythya fuligula