dcsimg

Sapotaceae ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

 src=
Madhuca longifolia var. latifolia in Indië.

Sapotaceae is die melkhout- en stamvrugfamilie wat hoort tot die orde Ericales. Dit is 'n groot familie van tropiese en subtropiese plante en daar kom sewe genera in Suid-Afrika voor. Die meeste spesies is immergroen het melksap in die bas, takke, blare en vrugte - wat aanleiding gee tot die naam 'melkhout'. Die sap van dié familie is nie giftig nie anders as by die families Euphorbiaceae en Apocynaceae. Plante van die familie het enkelvoudige en leeragtige blare. Die blare kan teenoorstaande wees of afwisselend. Die meeste vrugte is heldelkleurig en eetbaar en sommige smaak aangenaam.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Sapotaceae: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı
 src= Madhuca longifolia var. latifolia in Indië.