dcsimg

Swartsterretjie ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Swartsterretjie (Chlidonias niger) is 'n voël en redelik algemeen aan die noord en sentraal Nimibiese-kus en kom ook in klein getalle in KwaZulu-Natal voor. Hulle is seldsaam elders. Die voël is 22 – 24 cm lank, 50 – 75 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black Tern.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Chlidonias niger". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Swartsterretjie: Brief Summary ( Afrikaans )