dcsimg

Asiatiese patrys ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Asiatiese patrys (Alectoris chukar) is 'n uitheemse voël wat wild geword het op Robbeneiland na vrylating. Die populasie is ongeveer 300 groot. Die voël is 32 – 34 cm groot en weeg 380 - 580 gram. In Engels staan die voël bekend as Chukar Partridge.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). Alectoris chukar. In: IUCN 2012. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Asiatiese patrys: Brief Summary ( Afrikaans )