dcsimg

Gewone ruiter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone ruiter (Tringa hypoleucos) is 'n algemene somertrekvoël by watermassas en langs kus. Die streek bevolking is 10,000 voëls. Die voël is 19 – 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 40 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Common Sandpiper.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Actitis hypoleucos". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone ruiter: Brief Summary ( Afrikaans )