dcsimg

Apicomplexa ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

 src=
1=poolring
2=konoïed
3=mikroneme
4=roptrieë
5=kern
6=nukleolus
7=mitochondrieë
8=agterste ring
9=suppedikulêre mikrotubules
10=Golg-apparaat
11=mikroporie

Die Apicomplexa is 'n subfilum van die eensellige eukariote. Hulle is amper geheel parasitêr en die meeste van hulle is bekender onder die naam sporosoë.

Apicomplexa tree..png

Hulle het 'n kenmerkende struktuur wat mikroskopies waargeneem kan word. Hulle apikale kompleks aan een einde van die organisme het organelle wat mikroneme, roptrië en poolringe genoem word. Die poolringe bestaan uit mikrotubule en sommige spesie het 'n konoïed daartussen. Hierdie strukture speel 'n belangrike rol wanneer die organisme sy gasheer se selle binnedring.

Die lewensiklus van die apicomplexa bestaan uit drie fases: sporogonie, merogonie en gametogonie.[1]

  1. in die sporogoniefasie vorm die sigote die sporosoïete
  2. in die merogoniefase vorm die sporosoïete die merosoïete en vermeerder julle
  3. on die gemetogoniefase vorm die merosoïete die geslagtelike gamete wat versmelt om sigote te vorm

Sien ook

Verwysings

Morpho didius Male Dos MHNT.jpg Hierdie artikel omtrent 'n Biologieverwante onderwerp is slegs 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Apicomplexa: Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF
 src= 1=poolring
2=konoïed
3=mikroneme
4=roptrieë
5=kern
6=nukleolus
7=mitochondrieë
8=agterste ring
9=suppedikulêre mikrotubules
10=Golg-apparaat
11=mikroporie

Die Apicomplexa is 'n subfilum van die eensellige eukariote. Hulle is amper geheel parasitêr en die meeste van hulle is bekender onder die naam sporosoë.

Apicomplexa tree..png

Hulle het 'n kenmerkende struktuur wat mikroskopies waargeneem kan word. Hulle apikale kompleks aan een einde van die organisme het organelle wat mikroneme, roptrië en poolringe genoem word. Die poolringe bestaan uit mikrotubule en sommige spesie het 'n konoïed daartussen. Hierdie strukture speel 'n belangrike rol wanneer die organisme sy gasheer se selle binnedring.

Die lewensiklus van die apicomplexa bestaan uit drie fases: sporogonie, merogonie en gametogonie.

in die sporogoniefasie vorm die sigote die sporosoïete in die merogoniefase vorm die sporosoïete die merosoïete en vermeerder julle on die gemetogoniefase vorm die merosoïete die geslagtelike gamete wat versmelt om sigote te vorm
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF