dcsimg

Witvlerkkoningalbatros ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Witvlerkkoningalbatros (Diomedea epomophora) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 115 – 122 cm lank, weeg 7 – 11 kg met vlerkspan van 2,8 - 3,5 meter. Die voël broei op eilande aan die Nieu-Seelandse kus. In Engels staan die voël bekend as Southern royal albatros.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Diomedea epomophora". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Witvlerkkoningalbatros: Brief Summary ( afrikaans )