dcsimg

Geelslang ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Geelslang (Naja nivea) is 'n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. Die slang word ook die koperkapel of Kaapse kobra genoem.

Voorkoms

Die slang se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle en donker rooierig bruin. Jong slange het 'n donker keelband wat ligter word namate hulle volwasse raak. Die geelslang maak ook sy kop bak wanneer hy bedreig word en sy lengte wissel van 1.2 – 2 m.

Gif

Die gif is senuvergiftend en onmiddellike behandeling is nodig anders sterf die slagoffer weens verlamming en versmoring. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook

Bron

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Naja nivea

Verwysings

  1. "Naja nivea". ITIS Standard Report Page. ITIS.gov. Besoek op 19 Januarie 2012.
  2. Uetz, Peter. "Naja nivea (LINNAEUS, 1758)". The Reptile Database. http://reptile-database.reptarium.cz. Besoek op 25 Februarie 2012. External link in |publisher= (help)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Geelslang: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Geelslang (Naja nivea) is 'n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. Die slang word ook die koperkapel of Kaapse kobra genoem.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF