dcsimg

Pepergras ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Pepergras (Ranunculus muricatus) is 'n uitheemse plant aan Suid-Afrika.[1] Die plant stam uit die Middellandse Seegebied, maar kom nou ook in ander gebiede van die wêreld voor soos in Engeland[2] en die Verenigde State.[3]

Dit is 'n eenjarige kruidgewas – nie 'n gras nie – wat 15–50 cm hoog kan word. Dit het afwisselende blare en alleenstaande blomme wat geel van kleur is. Hulle word deur vlieë bestuif. Die stele is lank en die plant het 'n pepersmaak wat sy naam verklaar. Alle dele van die plant is giftig, en dit bevat 'n sterk suur sap wat velblase veroorsaak. Verhitting en droging vernietig die gif.[2]

Fotogalery

Verwysings

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Pepergras: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Pepergras (Ranunculus muricatus) is 'n uitheemse plant aan Suid-Afrika. Die plant stam uit die Middellandse Seegebied, maar kom nou ook in ander gebiede van die wêreld voor soos in Engeland en die Verenigde State.

Dit is 'n eenjarige kruidgewas – nie 'n gras nie – wat 15–50 cm hoog kan word. Dit het afwisselende blare en alleenstaande blomme wat geel van kleur is. Hulle word deur vlieë bestuif. Die stele is lank en die plant het 'n pepersmaak wat sy naam verklaar. Alle dele van die plant is giftig, en dit bevat 'n sterk suur sap wat velblase veroorsaak. Verhitting en droging vernietig die gif.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF