Die Spoorsalie (Plectranthus fruticosus) is 'n klein struik wat massas pienk of blouerige pers blomme dra aan are. Blomtyd is van Desember tot Februarie. Die plant is 'n vinnige groeier met groot hartvormige blare. Dit verkies halfskadu en baie water om in te leef.
Plectranthus esculentus staan bekend as die Groot-spoorsalie.