dcsimg

Leiognathidae ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Glip- en Slymvisse (Leiognathidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is drie genera met minstens 25 spesies in die familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die visse van die familie het plat lywe en is bedek met klein skubbe. Hulle het al die vinne met die dorsale en anale vinne wat lank is; hulle strek oor die helfte van die familie se liggaam. Die bekke is klein en kan vorentoe uitgestoot word. Hulle word tussen 10 – 25 cm groot. Die familie is bedek met slym wanneer hulle gevang word en is dan glad en glibberig.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Gazza
  • Leiognathus

Sien ook

Bron

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Leiognathidae: Brief Summary ( الأفريكانية )