Die Geelbekrenostervoël (Buphagus africanus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en breëblaarboomveld, dikwels by water. Hulle word gewoonlik gesien by buffels, renosters, seekoeie en grootvee. Die voël is 20 cm groot en weeg 53 - 71 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-billed oxpecker.