dcsimg

Nuwewêreldse aasvoëls ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Nuwewêreldse aasvoëls en Kondors (Cathartidae) word in warm en gematigde streke van die Amerikas aangetref en anders as die skynverwante Accipitridae, behoort hulle tot die familie Cathartidae, wat beskou word as afstammelinge van die Ooievaars. Onlangse DNS-getuienis dui egter wel op 'n insluiting by die Accipitriformes, newens ander roofvoëls. Dié siening sou hulle egter steeds plaas buite 'n direkte verwantskap met ander aasvoëls. Verskeie van hierdie spesies het 'n goeie reuksin, 'n ongewone eienskap onder die Roofvoëls. Hulle is in staat om die doodsreuk van karkasse uit hoë hoogtes te ruik.

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Nuwewêreldse aasvoëls: Brief Summary ( الأفريكانية )