dcsimg

Reusevisvanger ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

 src=
M. m. maxima, Rietvlei Natuurreservaat, Suid-Afrika

Die reusevisvanger is die grootste visvanger in Afrika. Dit is 'n endemiese voël wat oor groot dele van die kontinent suid van die Sahara voorkom, met die uitsondering van die droë suidweste.

Daar is twee subspesies, M. m. maxima, in oop velde, en M. m. gigantea in die reënwoude.

Hulle broei vanaf Augustus tot Januarie, 3-5 eiers word in 'n ​​tonnel op rivierbanke gelê.

Die spesie teer op groot krappe, vis en paddas wat hulle vang deur tipies vanaf 'n sitplek in die water te duik.

Ander name

  • Engelse naam: Giant Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Megaceryle maxima

Sien ook

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Reusevisvanger: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF
 src= M. m. maxima, Rietvlei Natuurreservaat, Suid-Afrika