Die stompkophaai (Triaenodon obesus) is 'n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo. In Engels staan die haai bekend as die Blunthead shark.
Die haai is lank en slank met die eerste dorsale vin wat se punt wit is. Die tweede dorsale vin en die oë is ook groot. Die snoet is breed en kort. Die haai word tot 210 cm groot.
Die haai vreet seekatte, krewe en enige vis wat dit op die riwwe kan kry.
Die stompkophaai (Triaenodon obesus) is 'n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo. In Engels staan die haai bekend as die Blunthead shark.