Die Europese boomvalk (Falco subbuteo) is 'n voël en 'n redelik algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika. Hulle leef gewoonlik in savanne en boomveld. Die voël is 28 – 36 cm groot, weeg 135 – 320 gram. In Engels staan die voël bekend as Eurasian Hobby.