dcsimg

Bruinmalgas ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bruinmalgas (Sula leucogaster) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met 'n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die voël bekend as Brown booby.

Subspesies

Die 4 subspesies wat erken word is:

  • Sula leucogaster brewsteri Goss 1888
  • Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905
  • Sula leucogaster leucogaster (Boddaert) 1783
  • Sula leucogaster plotus (Forster,JR) 1844

Sistematiese klassifikasie

Sulidae (malgasse)
Morus

Noordelike malgas

Witmalgas

Australiese malgas

Papasula (Gryspootmalgas)

Sula

Rooipootmalgas

Bruinmalgas

Brilmalgas

Gwanomalgas

Bloupootmalgas

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sula leucogaster

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sula leucogaster". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Harrison, Peter (1985). Seabirds: An Identification Guide (revised uitg.). Houghton Mifflin. p. 4262. ISBN 978-0-395-60291-1.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruinmalgas: Brief Summary ( Afrikaans )