Die rooikeelkoester (Anthus cervinus) is 'n seldsame palearktiese-broeiende voël en swerwer na vogtige grasveld en landerye, gewoonlik naby water. Die voël is 14 cm groot en weeg 2o gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated pipit. Die voël is nog net drie keer opgeteken in Suider-Afrika.

In Thumamah, Saoedi-Arabië