dcsimg
Imagem de Aristida congesta Roem. & Schult.
Life » » Archaeplastida » » Angiosperms » » Grama »

Aristida congesta Roem. & Schult.

Aapstertsteekgras ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Aapstertsteekgras (Aristida congesta Roem. & Schult.) is 'n grasspesie wat inheems is aan alle provinsies van Suid-Afrika asook aan Namibië, Botswana, Lesotho, Eswatini, Mosambiek en verder tot die Middellandse See. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' gelys.[1]

SANBI vermeld twee subspesies:

  • Aristida congesta Roem. & Schult. subsp. congesta
  • Aristida congesta Roem. & Schult. subsp. barbicollis (Trin. & Rupr.) De Winter[2]

Dit is 'n meerjarige digte polgras wat 10 -75 cm hoog word. Die blare kan plat of gevou wees. Die pluime is 3 – 20 cm lank. Dit het stekeltjies met ongelyke kaffies. Die boonste is die grootste en kan 6,5 – 10 mm lank word. Dit kom in bladwisselende bosland op klipperige hellings of verweerde plekke voor.[3]

Beweiding

 src=
Skets deur Roem. & Schult.

Dit het min waarde vir beweiding, behalwe as dit jonk is:

EIW SWIW LnregWIW Weidingsindekswaarde[4] 1 1.3 1.04

Verwysings

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Aapstertsteekgras: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Aapstertsteekgras (Aristida congesta Roem. & Schult.) is 'n grasspesie wat inheems is aan alle provinsies van Suid-Afrika asook aan Namibië, Botswana, Lesotho, Eswatini, Mosambiek en verder tot die Middellandse See. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' gelys.

SANBI vermeld twee subspesies:

Aristida congesta Roem. & Schult. subsp. congesta Aristida congesta Roem. & Schult. subsp. barbicollis (Trin. & Rupr.) De Winter

Dit is 'n meerjarige digte polgras wat 10 -75 cm hoog word. Die blare kan plat of gevou wees. Die pluime is 3 – 20 cm lank. Dit het stekeltjies met ongelyke kaffies. Die boonste is die grootste en kan 6,5 – 10 mm lank word. Dit kom in bladwisselende bosland op klipperige hellings of verweerde plekke voor.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF