Die Remoras (Echeneidae) is 'n vis-familie wat behoort tot die orde Perciformes. Daar is vier genera met agt spesies wat tot dié familie behoort en ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die grootse kenmerk van die familie is die plat skyf op die kop waarmee die visse aan ander visse vassuig. Hulle suig aan haaie, rôe, skilpaaie en selfs tot skepe vas. Hierdie proses is 'n vorm van simbiose.
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: