dcsimg
Plancia ëd Albula vulpes (Linnaeus 1758)
Life » » Metazoa » » Vertebrata » » Actinopterygii » » Albulidae »

Albula vulpes (Linnaeus 1758)

Beenvis ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Beenvis (Albula glossodonta) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom noordwaarts vanaf die Transkei. In Engels staan die vis bekend as die Bonefish.

Voorkoms

Die vis het 'n lang silwer-grys liggaam wat piesangvormig is. Die stert is lank en kragtig terwyl die snoet ook lank is met die mond onder die snoet. Die gemiddelde vis weeg tussen 2 en 4 kg terwyl die swaarste visse sowat 10 kg weeg. Beide die Suid-Afrikaanse en wêreld rekord is in KwaZulu-Natal se water opgestel.

Habitat en gewoontes

Die Beenvis verkies vlak maar helder water van riviermondings en mere waar hulle in die sand vir prooi soek. Hulle kom enkel of in klein groepies voor en eet mossels, wurms, garnale, krappe of enige ander organisme wat in die sand voorkom.

Dit is nie gewilde eetvis nie as gevolg van die klein, fyn grate wat in die vis voorkom.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Beenvis: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Beenvis (Albula glossodonta) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom noordwaarts vanaf die Transkei. In Engels staan die vis bekend as die Bonefish.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF