dcsimg

Opesee-wittiphaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Opesee-wittiphaai (Carcharhinus longimanus) is 'n haai wat in al die tropiese oseane van die wêreld en aan die suid- en ooskus van Afrika voorkom. In Engels staan die haai as die Oceanic whitetip shark bekend. Dit word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer.

Voorkoms

Die pektorale en eerste dorsale vinne se punte is kenmerkend wit.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Baum et al. (2005). Carcharhinus longimanus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op {{{downloaded}}}. L'entrada de la base de dades inclou una justificació detallada de per què aquesta espècie és vulnerable.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Opesee-wittiphaai: Brief Summary ( Afrikaans )