dcsimg

Baardmannetjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Baardmannetjie (Sporopipes squamifrons) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë savanne, bosserige woestynwaterlope en landerye. Hulle is dikwels in klein groepies en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 10 cm groot en weeg 9 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Scaly-feathered Finch.

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Baardmannetjie: Brief Summary ( Afrikaans )