dcsimg

Rooinekvalk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooinekvalk (Falco chicquera) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Hulle leef gewoonlik in dorre savana en boomveld, dikwels naby Borassus-palms. Die voël is 30 – 36 cm groot, weeg 150 - 265 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-necked Falcon.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Falco chicquera". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooinekvalk: Brief Summary ( Afrikaans )