Wigseewier (Halimeda cuneata) is 'n seewier aan die suid- en ooskus van Suider-Afrika voorkom. Die plant is donkergroen en plat met wigvormige blare wat aanmekaar gehou word deur beweeglike litte. Die plant kom voor in benedegetyrotspoele en sanderige baaitjies.