dcsimg

Musophagidae ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Musophagidae is 'n familie van voëls wat tradisioneel aan die orde van koekoekvoëls (Cuculiformes) behoort. In die Sibley-Ahlquist taksonomie van voëls word die groep egter tot 'n eie orde verhef, naamlik Musophagiformes. Die studie van Hackett et al. [1] in 2008 bevestig dit en toon ook 'n verrassende verband met die groot groep (klade) van sogenaamde watervoëls. Die familie omvat 6 genusse met 23 spesies.[2] Hierdie voëls kom in Afrika, suid van die Sahara voor. Hulle is groot voëls, tot 50 cm hoog en die meeste van hulle vertoon skouspelagtige kleure, veral in vlug.

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

  1. Hackett, S. et al. (2008) "A Phylogenomic Study of Birds Reveals Their Evolutionary History " Science 320 (5884) 1763 - 1768
  2. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Musophagidae: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Musophagidae is 'n familie van voëls wat tradisioneel aan die orde van koekoekvoëls (Cuculiformes) behoort. In die Sibley-Ahlquist taksonomie van voëls word die groep egter tot 'n eie orde verhef, naamlik Musophagiformes. Die studie van Hackett et al. in 2008 bevestig dit en toon ook 'n verrassende verband met die groot groep (klade) van sogenaamde watervoëls. Die familie omvat 6 genusse met 23 spesies. Hierdie voëls kom in Afrika, suid van die Sahara voor. Hulle is groot voëls, tot 50 cm hoog en die meeste van hulle vertoon skouspelagtige kleure, veral in vlug.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF