Die Sambokpeul (Cassia abbreviata) is 'n kleinerige boom wat voorkom in Limpopo en Mpumalanga. Die boom wat tot 6 m hoog kan word het 'n geronde kroon en taamlik oorhangende takke. Die saamgestelde blare is ongeveer 30 cm lank met 5 tot 12 pare blaartjies wat soms fluweelagtig is. Die blomme is ongeveer 4 cm in deursnee. Die peule is fluweelagtig, silindries, goudbruin tot bruin en tot 90 cm lank. Daar is reeds drie subspesies aangeteken.
|publisher=
(help) Die Sambokpeul (Cassia abbreviata) is 'n kleinerige boom wat voorkom in Limpopo en Mpumalanga. Die boom wat tot 6 m hoog kan word het 'n geronde kroon en taamlik oorhangende takke. Die saamgestelde blare is ongeveer 30 cm lank met 5 tot 12 pare blaartjies wat soms fluweelagtig is. Die blomme is ongeveer 4 cm in deursnee. Die peule is fluweelagtig, silindries, goudbruin tot bruin en tot 90 cm lank. Daar is reeds drie subspesies aangeteken.
'n Sambokpeul langs die pad.