dcsimg

Steekbossie ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die steekbossie (Cliffortia ruscifolia L.) is ;n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Noord- en Wes-Kaap en effens in die Oos-Kaap voor. Die plant word op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys. [1]

SANBI gee twee subspesies:

  • Cliffortia ruscifolia L. var. purpurea Weim. (Rare)
  • Cliffortia ruscifolia L. var. ruscifolia (LC)

Dit is 'n struik wat in renosterveld voorkom en baie skerp blare het wat tot verwondings kan lei.[2] Dit word volop op Kaapstad se Tafelberg aangetref. Dit word nogtans in Engels Climbers' friend genoem omdat sy wortels stewig in die grond veranker is en die plant aan die klimmer houvas gee om nie te val nie.[3]

Verwysings

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Steekbossie: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die steekbossie (Cliffortia ruscifolia L.) is ;n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Noord- en Wes-Kaap en effens in die Oos-Kaap voor. Die plant word op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.

SANBI gee twee subspesies:

Cliffortia ruscifolia L. var. purpurea Weim. (Rare) Cliffortia ruscifolia L. var. ruscifolia (LC)

Dit is 'n struik wat in renosterveld voorkom en baie skerp blare het wat tot verwondings kan lei. Dit word volop op Kaapstad se Tafelberg aangetref. Dit word nogtans in Engels Climbers' friend genoem omdat sy wortels stewig in die grond veranker is en die plant aan die klimmer houvas gee om nie te val nie.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF