Die wildehawergras[1] (Monocymbium ceresiiforme (Nees) Stapf) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is en wat volop in die berggrasland van die Drakensberge en die hoëveld voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom ook buite Suid-Afrika voor.[2]
Die plant kan 30-50 cm hoog word. Die grasspriete is gewoonlik nie langer as 15 cm nie en eindig in 'n skerp puntjie. As hulle ouer word kleur hulle rooi. Die skutblare het die vorm van 'n bootjie en is rooibruin.[3]
Die wildehawergras (Monocymbium ceresiiforme (Nees) Stapf) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is en wat volop in die berggrasland van die Drakensberge en die hoëveld voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom ook buite Suid-Afrika voor.
Die plant kan 30-50 cm hoog word. Die grasspriete is gewoonlik nie langer as 15 cm nie en eindig in 'n skerp puntjie. As hulle ouer word kleur hulle rooi. Die skutblare het die vorm van 'n bootjie en is rooibruin.
Monocymbium ceresiiforme là một loài thực vật có hoa trong họ Hòa thảo. Loài này được (Nees) Stapf mô tả khoa học đầu tiên năm 1919.[1]
Monocymbium ceresiiforme là một loài thực vật có hoa trong họ Hòa thảo. Loài này được (Nees) Stapf mô tả khoa học đầu tiên năm 1919.