dcsimg

Hererosesambos ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Hererosesambos (Sesamothamnus guerichii) is 'n doringagtige, kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië voorkom in rotsagtige habitatte. Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos en het net na reën blare en dan slegs vir ongeveer 'n maand. Hierdie boom dra goudgeel blomme.

Bron

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Hererosesambos: Brief Summary ( الأفريكانية )