dcsimg

Rosyntjiebos ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Rosyntjiebos (Grewia flava) is 'n struik of klein boompie wat wydverspreid in die bosveld regdeur die binneland van Suid-Afrika voorkom, behalwe die Wes- en Oos-Kaap en 'n groot deel van Zimbabwe. Dit word ongeveer 2 m hoog en dra geel stervormige blomme en oranje-bruin vrugte wat vanaf Februarie begin ryp word. Die blare is regop met drie are vanaf die simmetriese basis en daar is silwerige hare aan die bo- en onderkant.

Die struik staan ook as die Fluweelrosyntjie(bos), Wilderosyntjie, Brandewynbessie of Wilderosyntjie bekend. Ander inheemse name sluit in: Moretla (Sotho) en brandy bush (Engels).

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Rosyntjiebos: Brief Summary ( الأفريكانية )