dcsimg

Joubertsbrakbossie ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Joubertsbrakbossie[1] (Galenia sarcophylla Fenzl) is 'n plantjie uit die vygiefamilie wat aan Suid-Afrika inheems maar nie endemies is nie. Dit kom veral in die sukkulente Karoo en in die westelike helfte van Suid-Afrika, maar ook in Namibië voor.[2]

Dit is ook een van die spesies wat saam met duinekool kenmerkend aan die gematigde soutmoerasse van die riviermondings is.

Verwysings

  1. ook: beslyn, porselyn, joubertsbrak, vanwyksbrak
  2. SANBI-rroilys.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Joubertsbrakbossie: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Joubertsbrakbossie (Galenia sarcophylla Fenzl) is 'n plantjie uit die vygiefamilie wat aan Suid-Afrika inheems maar nie endemies is nie. Dit kom veral in die sukkulente Karoo en in die westelike helfte van Suid-Afrika, maar ook in Namibië voor.

Dit is ook een van die spesies wat saam met duinekool kenmerkend aan die gematigde soutmoerasse van die riviermondings is.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF