Anchieta se Kobra (Naja anchietae) is 'n slang wat voorkom in die noorde van Namibië, die suide van Angola, die noorde van Botswana, die weste van Zambië en Zimbabwe en die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo. In Engels staan die slang bekend as Anchieta's Cobra.
|website=
(help) Anchieta se Kobra (Naja anchietae) is 'n slang wat voorkom in die noorde van Namibië, die suide van Angola, die noorde van Botswana, die weste van Zambië en Zimbabwe en die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo. In Engels staan die slang bekend as Anchieta's Cobra.