Die Sweep-kardinaal (Ostorhinchus flagelliferus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika, vanaf die suide van Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Coachwhip cardinal.
Die vis word tot 13 cm lank. Die vis is geel-oranje van kleur en word ligter na die rugkant en na die stertvin. Daar is 'n klein swart kolletjie op die stertvin se basis maar dit kan soms afwesig wees by die volwasse visse. 'n Kenmerk van die vis is die verlengde stekels van die tweede dorsale vin asook die twee kort, blou, horisontale strepies bo en onder die oë.
Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 12 tot 30m diep is. Hulle is alleenlopers maar kom ook in klein groepies voor. Hulle word dikwels saam met die Korttand-kardinaal opgemerk.
Die Sweep-kardinaal (Ostorhinchus flagelliferus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika, vanaf die suide van Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Coachwhip cardinal.
Apogon flagelliferus es una especie de peces de la familia de los apogónidos en el orden de los perciformes.
Los machos pueden alcanzar los 13 cm de longitud total.[2]
Se encuentran en Sudáfrica y Mozambique.[2]
Apogon flagelliferus es una especie de peces de la familia de los apogónidos en el orden de los perciformes.
Ostorhinchus flagelliferus Ostorhinchus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Apogonidae familian.
Espezie hau Agulhasko itsaslasterran aurki daiteke.
Ostorhinchus flagelliferus Ostorhinchus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Apogonidae familian.