dcsimg

Tweestreepanemoonvis ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Tweestreepanemoonvis (Amphiprion allardi) is 'n vis wat hoofsaaklik aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Twobar anemonefish.

Voorkoms

Die vis word tot 15 cm lank en kom voor in koraalriwwe. Die vis het 'n opvallende bruinswart lyf met oranjegeel vinne en twee wit tot blou vertikale strepe. Die vis is 'n gewilde akwariumvis.

Die vis het 'n simbiotiese verhouding met die groot seeanemoon wat beide bevoordeel. Die giftige tentakels van die anemoon beskerm die vis teen roofvisse; op sy beurt kry die anemoon afvalkos. Die vis kan ook van geslag verander; dus is dit 'n hermafrodiet.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Tweestreepanemoonvis: Brief Summary ( الأفريكانية )