Die Pensstreep-blaasop (Arothron inconditus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor tussen Knysna en Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Bellystriped puffer.
Die vis het swart strepe van bo die anale vin tot by die ken en daar is 'n swart vlek by die anus. Die vis word tot 40 cm lank.