dcsimg

Ooskustongvis ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Ooskustongvis (Austroglossus pectoralis) is 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Die vis word met normale dimensies gebore maar sodra dit groter word draai die skedelbene sodat albei aan dieselfde kant is. Die vis swem nou horisontaal en bly meerendeels op die bodem van die see, met sand bedek. Die vis word tot 60 cm groot en weeg dan ongeveer 1 kg.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Ooskustongvis: Brief Summary ( الأفريكانية )