Die pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii) is 'n algemene standvoël wat voorkom in ruigtes en bosse in beboste savanne. Die voël bly in territoriale groepe van 6-7 saam. Die voël is 22 – 25 cm groot en weeg 60 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arrow-marked Babbler.
Die Gestreepte nuwejaarsvoël, 'n broeiparasiet, gebruik onder andere hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.