Die Langkuifloerie (Tauraco schalowi) is 'n standvoël wat voorkom langs die Zambezirivier wes van die Victoria-waterval in Zimbabwe tot in Oos-Caprivi.
Die loerie is groen en lyk baie soos die Mosambiekloerie maar het 'n langer kuif en 'n donkerblou of pers stert. Die rugkant is effens ligter.