dcsimg

Grootlangtoon ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

 src=
Actophilornis africanus

Die Grootlangtoon (Actophilornis africanus) is 'n watervoël wat identifiseerbaar is aan hulle lang bene en groot pote, wat dit vir hulle moontlik maak om op drywende waterplante in waterleliepanne, damme of stilvloeiende riviere te loop. Jonges het 'n swart streep deur die oë en 'n swart kroon. Uiter 'n "kyoum"-geluid in vlug of op die grond. Hou een-een of in verspreide groepies wat mekaar lawaaierig rondjaag; vlieg laag oor kort afstande. 'n Algemene standvoël.

Identifikasie

40 cm in lengte.

Habitat

Vlak water-areas met drywende waterplante.

Verspreiding

Wêreld-wyd in tropiese gebiede.

Geluid

"kyoum"

Ander name

  • Engelse naam: "African Jacana"
  • Wetenskaplike naam: "Actophilornis africanus"
  • Duitse naam: "Blaustirn-Blatthühnchen"

Sien ook

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Grootlangtoon: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF
 src= Actophilornis africanus