Anous is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat drie spesies.[1]
Die wetenskaplike naam Anous is Grieks vir "nie-oplettend" (Harrison, 1990). Die voëls is dikwels onbehoedsaam en vind veiligheid in enorme getalle. Hulle is by matrose bekend vir hul oënskynlike onverskilligheid teenoor jagters en roofdiere.
Anous is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat drie spesies.